by dev@windfarms | Feb 17, 2025 | khobab, News
Loeriesfontein Renewable Energy Community Trust en die Khobab Renewable Energy Community Trust, besit elkeen 5% aandele in die onderskeie maatskappye. Die fasiliteite van die maatskappye is geleë in die Hantam Munisipale Aria, 60 km noord vanaf Loeriesfontein in die...