KENNISGEWING!

ABCD aansoeke (BEHALWE ABCD-veeboerdery aansoeke) is nou oop!

Alle geregistreerde besighede of organisasies wat aan die kriteria voldoen, word uitgenooi om aansoek te doen.
Aansoekvorms is beskikbaar by die Projekkkantoor (Loeriesfontein Hub/Thusong Sentrum).

Vir enige navrae, besoek ons kantoor of stuur ’n e-pos aan
anchel.opperman@weareinfinitypower.com