KENNISGEWING! ABCD aansoeke (BEHALWE ABCD-veeboerdery aansoeke) is nou oop! Alle geregistreerde besighede of organisasies wat aan die kriteria voldoen, word uitgenooi om aansoek te doen.Aansoekvorms is beskikbaar by die Projekkkantoor (Loeriesfontein Hub/Thusong...