BESTUURSLISENSIEPROGRAM GAAN VOORT

BESTUURSLISENSIEPROGRAM GAAN VOORT

Junie 2025. Byna 50 individue van Loeriesfontein het tot dusver voordeel getrek uit die Leerling- en Bestuurslisensieprogram, met die tweede groep wat hul bestuurslisensietoetse suksesvol geslaag het, wat die voltooiing van die inisiatief se tweede fase aandui....
SPORTPROGRAM BOU PLAASLIKE AFRIGTINGSKAPASITEIT

SPORTPROGRAM BOU PLAASLIKE AFRIGTINGSKAPASITEIT

Mei 2025. Sport speel ‘n belangrike rol in die versterking van gemeenskappe, veral in kleiner dorpe waar dit meer as net fisieke aktiwiteit bied. Dit bevorder spanwerk, gesonde leefstyle en skep veilige ruimtes vir die jeug om te groei. In Loeriesfontein het...