VOEDSELTUIN-PROJEK PAK VOEDSELONSEKERHEID AAN

VOEDSELTUIN-PROJEK PAK VOEDSELONSEKERHEID AAN

Junie 2025. Om voedselonsekerheid aan te spreek en selfonderhoud te bevorder, het die Loeriesfontein-gemeenskap ‘n Huishoudelike Voedseltuin-loodsprojek van stapel gestuur. Hierdie transformerende gemeenskapsgebaseerde inisiatief, befonds deur Loeriesfontein en...